Elisabeth Eybers -Oorweging

Wat slegs as moontlikheid bestaan
hou veilig en versekerd aan
wyl wat as feit geboekstaaf staan
reeds besig is om te vergaan.

Winter-surplus
1999

Advertisements