Ingrid Jonker -Tokkelos

Ons kinders weet al  lankal
jy eet duiwelskos
ons hou van uintjies en fretangs
maar ieder mens het mos

sy eie liefde.  In die bos
speel een met water een met grond
tot middag as die rooiborsie
en son die hemel rond

dan sien ons nie jou rimpels nie
jou lag van lig
dan sien ons bang vir iets wat vat
die donker kant van jou gesig

Bang vir koggel bang vir lag
vlug ons uit die bos
ons kinders weet al lank hul noem
jou Liefde, tokkelos.

Kantelson
1966

Advertisements

Kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s