Marthinus Versfeld -Klip en klei

Hy wat kan dig, of verf, of skryf, of ‘n akker mooi omspit raak van homself los.

Hy stel hom daar in die ding wat hy gemaak het, en hy skep sy dwange in vrye handeling om.

Om iets te doen, is om van jouself af te doen.

Advertisements

Kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s